Maandag 18 Mei 2015

Toerisme in die Klaskamer

Toerisme in die klaskamer kan as baie uitdagend beskou word, om die rede dat nie alle leerders voorkennis van Toerisme bevat nie. In die nuwe KABV kurrikulum word daar veral gefokus op die ontwikkeling van vaardighede wat in die praktyk toegepas kan word. Dus kan die Vak as 'n vaardigheidsvak gesien word, maar kan ook as 'n ekonomiesevak gesien word.

Op hierdie "blog" kom oulike videos, huiswerkopdragte en vele meer voor. Enjoy!


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking